|
GROENVLEI is geleë in die Sneeuberg
gebied van GRAAFF-REINET in die OOS-KAAP, 64 kilometer vanaf
RICHMOND (RICHMOND is op die N1 roete tussen JOHANNESBURG en
KAAPSTAD). Wanneer u op RICHMOND kom, volg die GROENVLEI padtekens
deur die dorp waar u 4 kilometer buite die dorp 'n afdraai na links
sal sien wat sê GROENVLEI.
GROENVLEI is 64 kilometer vanaf
GRAAFF-REINET. Volg die R63 na MURRAYSBURG vir 26 kilometer en draai
regs by die RICHMOND/GROENVLEI padteken. Indien u sou besluit om eers by NIEU-BETHESDA
aan te doen is GROENVLEI 40 kilometer daarvandaan. Verlaat die dorp
met Martinstraat in 'n westelike rigting en volg die GROENVLEI
padtekens |